Ons en ons mense

Meer oor ons

The Paarl SPCA was established in 1960.  Paarl SPCA have it’s own Constitution, but operates under the SPCA Act 169 of 1993 and is is a member of the National council of SPCA’s  

Die SPCA/DBV is ‘n nie winsgewende organisasie, maar word soos ‘n besigheid bestuur.  

Die SPCA/DBV Paarl bestaan uit gekwalifiseerde en opgeleide personeel.  Die Komitee is verantwoordelik vir die bestuur van die SPCA/DBV Paarl en die uitvoer van belangrike besluite.

Trading Hours:

Monday – Friday: 08:00 – 13:00 / 14:00 – 16:00

Saturday:  09:00 – 11:00

Sunday:  17:00 – 17:30 (ONLY FOR BOARDING )

Ons Komitee:

VOORSITTER:                 Annelize van Dyk

ONDER VOORSITTER:   Christo Francke

SEKRETARESSE:           Charlene Davey

TESOURIER:                     Janike Victor