SPCA/DBV

PAARL

SPCA/DBV

PAARL

Die Paarl SPCA/DBV se hospitaal kamer is weer in gebruik. 

  

Ons kan ook met trots sê dat ons 'n opgeleide veearts het wat ons 2 keer in 'n maand kom help met sterilisasies op die Paarl SPCA/DBV gronde. Mense wat graag hulle troeteldiere wil steriliseer is meer as welkom om ons kantoor te skakel om die nodige vorms te kom invul. 

 Veterinary Services

  

Very few SPCA's can afford to employ a vet.

  

The local vets help us at lower prices - but people need to fill in an Almoning form. 

Local vets help with sterilizing animals, basic animal care is handled by AWA's and vets.

For more information contact us.

lO© 2009 My Company