Welkom by ons Skenkings hoekie!!!
Op hierdie bladsy sal julle foto's en name sien van mense wat 'n verskil gemaak het in die lewens van baie diere hier by die Paarl SPCA/DBV. Ons maak graag 'n punt daarvan om ons skenkers en ons maandelikse donateurs te bedank. Sonder hierdie wonderlike mense sou dinge nie altyd so maklik gaan by die Paarl SPCA/DBV.
Baie dankie vir julle omgee, liefde en vrygewigheid. Julle maak 'n groot verskil!!! |