SPCA/DBV

PAARL

SPCA/DBV

PAARL

Meer oor ons

                            

The Paarl SPCA was established in 1960.  Paarl SPCA have it's own Constitution, but operates under the SPCA Act 169 of 1993 and is is a member of the National council of SPCA's

  

Die SPCA/DBV is 'n nie winsgewende organisasie, maar word soos 'n besigheid bestuur.

  

Die SPCA/DBV Paarl bestaan uit gekwalifiseerde en opgeleide personeel.  Die Komitee is verantwoordelik vir die bestuur van die SPCA/DBV Paarl en die uitvoer van belangrike besluite

Trading Hours:

Monday - Friday: 08:00 - 16:00

Saturday:  09:00 - 12:00

Sunday:  17:00 - 17:30

                                     (ONLY FOR BOARDING )

  

Ons Personeel:

  
  
 

 

Linda Groenewald

Linda is ons vriendelike Bestuurder

Sy sal jou altyd help waar sy kan, altyd regstaan vir enige vrae wat jy het en jou troeteldier behandel asof dit haar eie is.

  

  

  

  

Suzette Theunissen

Suzette is ons Ontvangsdame.

Sy sal altyd sorg dat sy jou tot die beste van haar vermoë kan help en waar sy nie kan nie, sal sy sorg dat sy jou na die regte persoon verwys. 

  

  

  

  

  

Lisinda Lubbe

Lisinda is ons gekwalifiseerde Inspekteur

Sy het al 5 jaar ondervinding. Sy sorg vir projektiewe besoeke in die Drakenstein gebied om seker te maak dat diere die nodige behoeftes kry.  Klagtes word binne 24 uur ondersoek en die nodige stappe en opleiding word gedoen.  Sy doen ook skole opvoeding waar sy die "vat vyf" program vir skoliere leer.  Vir meer inligting en besprekings kontak ons. 

  

  

  

  

Freddie Jordaan

Freddie is in beheer van ons hokke

Hy is die een wat sal sorg dat die hokke altyd skoon en reg is vir enige dier wat by ons moet oornag of by ons moet bly tot hy aangeneem word. 

  

  

  

  

Riaan Titus

Riaan is ons algeme werker op ons gronde

Hy staan altyd reg om jou te help. 

Ons Komitee:

lO© 2009 My Company

VOORSITTER:                   ROELIE BREITENMOSER  

ONDER VOORSITTER:   FREDDIE YOUNG  

SEKRETARESSE:           YOLANDI HAASBROEK

TESOURIER:                     LOUISE ATMORE

VOERTUIE/GEBOUE/PERSONEEL/INSPEKTEURS: JACKY DE BRUYN /                                               CLUADE FRANCIS / GREGORY ABRAHAMS

KLINIEKE:                          DIANE LOTZ

FONDS INSAMELING:     LOUISE ATMORE

                                               MARIETTE VAN NIEKERK

                                               SARA JOUBERT