SPCA/DBV
PAARL
Adres:
Ben Barnard Landgoed
Paarl
7646
Posadres:
Posbus 291
7620
Email:
spcapaarl@telkomsa.net
NEDBANK PAARL
SAVINGS ACCOUNT
ACC. NO: 2001213719
Trading Hours:
Monday - Friday : 08:00 - 16:00
Saturday: 09:00 - 12:00
Sunday: 17:00 - 17:30 (ONLY FOR BOARDING)
lO© 2009 My Company
Ons is altyd tot jou diens! Kontak ons gerus.
En onthou as jy ons dalk wil help by enige van ons projekte wat ons doen, skakel ons net en ons sal jou al die nodige inligting gee.
Telefoon nommer: 021 863 2720
Faks nommer: 021 863 2720
Hoe om by ons te kom:
Neem die Paarl Hoofstaat soos jy na die N1 toe sal beweeg.
Ry dan aan met die R45 oppad Klapmuts toe.
Net voor die pad weer enkel raak sal jy ons SPCA/DBV Paarl bordjie sien.
Draai links en volg net die grondpad tot jy ons hekke sien.