SPCA/DBV

PAARL

SPCA/DBV

PAARL

Wat's op die Paarl SPCA/DBV se Kalender?

Hou ons kalender dop vir belangrike datums en moet dit nie misloop nie!

  

Ons gaan hierdie jaar baie meer interresante projekte aanbied. Kontak kantoor by 021 863 2720 vir meer inligting. 

Volgende Blikkie Staandag : 1 September 2012

Ons wil net baie dankie sê aan die publiek vir julle wonderlike ondersteuning met ons vorige blikkie staandag van 31 Maart 2012.

Almal wat belangstel om te help met die volgende blikkie staandag kan ons kantoor skakel.

Weereens baie dankie, elkeen se kleingeldtjie tel op na 'n groot bedrag.

Links agter na regs: Monique, Yolandi Haasbroek (Komittee lid) Ruan, Gustav, Andries, Jeandre.

Links voor na regs: Chantal, Mari en Annelise

lO© 2009 My Company